NOMINEER
U kan verskillende ondernemings en persone onder elke kategorie nomineer.
01
Motorhandelaar van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Hierdie kategorie is oop vir enige persoon, besigheid of organisasie wat binne die motorbedryf werksaam is, insluitend motorhandelaars, voertuigverkope, motoronderdele, motorwerktuigkundiges, paneelkloppers, bande- en wielondernemings, motor-elektrisiëns, motorwasserye en ander verwante motorondernemings.
02
Prokureur van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Hierdie kategorie is oop vir praktiserende prokureurs en regsprofessionele persone wat hul dienste aan die gemeenskap lewer.
03
Stalletjiehouer van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Enige persoon wat ’n stalletjie, informele onderneming of klein handelsbesigheid bedryf, byvoorbeeld by markte, feeste, sportdae, gemeenskapsgeleenthede of vanuit ’n vaste of mobiele stalletjie.
04
Sportvrou van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Enige vroulike sportpersoon bo die ouderdom van 18 jaar wat op individuele of spanvlak aan sport deelneem en besondere prestasies gedurende die jaar behaal het. Geen skoolleerder sal vir hierdie kategorieë in aanmerking geneem word nie
05
Sportman van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Enige manlike sportpersoon bo die ouderdom van 18 jaar wat op individuele of spanvlak aan sport deelneem en besondere prestasies gedurende die jaar behaal het. Geen skoolleerder sal vir hierdie kategorieë in aanmerking geneem word nie
06
Besigheidsman van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Enige manlike besigheidseienaar, entrepreneur of sakeman wat ’n aktiewe onderneming bedryf en ’n betekenisvolle bydrae tot die plaaslike ekonomie en gemeenskap lewer.
07
Besigheidsvrou van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Enige vroulike besigheidseienaar, entrepreneur of sakevrou wat ’n aktiewe onderneming bedryf en ’n betekenisvolle bydrae tot die plaaslike ekonomie en gemeenskap lewer.
08
Onderneming van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Enige klein, medium of groot onderneming wat binne die gemeenskap werksaam is. Die kategorie sluit ondernemings uit enige bedryf in wat uitstekende diens, groei, innovasie, werkskepping of gemeenskapsbetrokkenheid toon.
09
Mediese Onderneming van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Enige mediese praktyk, gesondheidsorganisasie of onderneming binne die gesondheidsbedryf, insluitend dokters, tandartse, apteke, fisioterapeute, verpleegdienste, mediese sentrums en ander gesondheidsverwante dienste.
10
Onderwyser / Onderwyseres van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Enige onderwyser of onderwyseres wat by ’n skool of ander erkende opvoedkundige instelling werksaam is en ’n besondere bydrae tot die ontwikkeling en opvoeding van leerders lewer.
11
Sportklub van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Enige aktiewe sportklub in die gemeenskap, ongeag die sportsoort. Dit sluit onder andere rugby-, sokker-, netbal-, atletiek-, krieket-, gholf-, tennis- en ander sportklubs in.
12
Sekuriteitsfirma van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Enige sekuriteitsmaatskappy of geregistreerde sekuriteitsdiens wat veiligheidsdienste aan individue, besighede of die gemeenskap lewer. Dit kan onder andere gewapende reaksie, patrolliedienste, sekuriteitswagte, monitering en toegangsbeheer insluit.
13
Skoonheidsondernemings
Katagorie Beskrywing
Enige persoon, onderneming of professionele persoon wat binne die skoonheids- en persoonlike versorgingsbedryf werksaam is. Dit sluit onder andere haarkappers, naeltegnikuste, masseuses, skoonheidsterapeute, wimper- en wenkbrouspesialiste, grimeerkunstenaars, spa’s en ander skoonheidsdienste in.
14
Spysenierimgsonderneming
Katagorie Beskrywing
Enige restaurant, eetplek, koffiewinkel of voedselonderneming wat ‘sit down’ of wegneemetes aan die publiek bied. Die fokus is op diens, kwaliteit, kliënte ervaring en bydrae tot die plaaslike voedsel- en gasvryheidsbedryf.
15
Hardeware & Boubedryf Onderneming van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Enige onderneming of persoon wat binne die hardeware-, bou-, konstruksie-, instandhoudings- en huisverbeteringsbedryf werksaam is. Dit sluit onder andere hardewarewinkels, boumateriaalverskaffers, bouers, kontrakteurs, loodgieters (plumbers), elektrisiëns, skrynwerkers, messelaars, dakdekkers, verf- en versieringsondernemings, teël- en vloerspesialiste, asook ander gekwalifiseerde of professionele vakmanne en ondernemings in wat dienste of produkte aan die publiek lewer.
16
Kuns, Kultuur & Vermaak van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Hierdie kategorie is oop vir individue, groepe of ondernemings wat binne die kuns-, kultuur- en vermaaklikheidsbedryf werksaam is. Dit sluit onder andere musikante, sangers, kunstenaars, dansers, akteurs, fotograwe, kunstenaarsgroepe, verhoogkunstenaars, DJ’s, vervaardigers en ander kreatiewe persone in.
17
Lewendehawe & Diereversorging onderneming van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Enige persoon, boerdery, onderneming of organisasie wat binne die lewendehawe- en diereversorgingsektor werksaam is. Dit sluit onder andere vee-, skaap-, bees- en pluimveeboerdery, asook ander vorme van lewendehaweproduksie, in. Die kategorie sluit verder veeartse, dieregesondheidsdienste, dierevoeding, vee-medisyne, dierebehuising en -hantering, genetika en teeldienste, asook ondernemings wat produkte en dienste vir die versorging, gesondheid en welstand van diere lewer, in. Die kategorie sluit ook enige onderneming of persoon in wat ’n betekenisvolle bydrae tot die produksie, versorging, gesondheid en volhoubaarheid van lewendehawe en pluimvee lewer.
18
landbou-insette van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Enige onderneming, persoon, besigheid of organisasie wat landbou-insette, produkte of ondersteunende oplossings aan produsente en die landbousektor verskaf. Dit sluit onder andere saad, kunsmis, grondverbeteringsprodukte, gewasbeskermingsmiddels, landbouchemikalieë, biologiese produkte, besproeiingsprodukte en ander insette wat tot die produksie, groei en opbrengs van gewasse en landbouprodukte bydra, in. Die kategorie sluit ook landboudienste en ondernemings in wat produsente ondersteun met produkte, tegnologie of kundigheid wat direk met landbouproduksie verband hou.
19
Meganisasie onderneming van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Enige onderneming, persoon, besigheid of organisasie wat landboumasjinerie, meganisasie, toerusting en tegnologiese oplossings aan die landbousektor verskaf. Dit sluit onder andere trekkers, stropers, implemente, sleepwaens, voer- en hanteringstoerusting, besproeiings- en meganiese toerusting, presisieboerderytegnologie, asook die verkoop, verhuring, instandhouding, herstel en ondersteuning van landboumasjinerie en -toerusting, in. Die kategorie sluit ondernemings in wat deur meganisasie en tegnologie ’n betekenisvolle bydrae tot die doeltreffendheid en produktiwiteit van landbou lewer.
20
Finansiële & Versekeringsonderneming van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Enige onderneming, persoon of organisasie wat finansiële, versekerings- of verwante ondersteuningsdienste lewer. Dit sluit onder andere banke, finansieringsinstellings, versekeringsmaatskappye, makelaars, finansiële adviseurs en ondernemings wat finansiële beplanning, krediet, beleggings, risikobestuur en batebeskerming bied. Die kategorie erken ondernemings wat deur betroubare finansiële oplossings en professionele diens ’n positiewe bydrae tot die groei en volhoubaarheid van hul kliënte en die landbousektor lewer.
Spesiale Toekennings
21
Maluti FM-omroeper van die Jaar
Katagorie Beskrywing
’n Spesiale erkenning vir ’n Maluti FM omroeper wat gedurende die jaar ’n besondere bydrae tot die stasie en sy luisteraars gelewer het.
22
Maluti FM-program van die Jaar
Katagorie Beskrywing
’n Spesiale erkenning vir ’n Maluti FM program wat uitgestaan het en ’n besondere impak op luisteraars en die gemeenskap gehad het.
23
NGO / Christelike Instansie van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Enige nie-winsgewende organisasie, gemeenskapsorganisasie, bediening, kerk of Christelike instansie wat ’n betekenisvolle diens aan die gemeenskap lewer, met besondere fokus op gemeenskapsontwikkeling, hulpverlening, omgee en ondersteuning van mense in nood.
Indien u genomineer word sal u voor / op 4 Desember 2026 skriftelik in kennis gestel word.
Brons Borge
Beeldjie borge
Novon Protecta
Beth Herstelwerke
Milmar IT
Beeldjie borge
Silwer Borge
.png)

MALUTI FM
TOEKENNINGS 2027
Ons vier dié wat ’n verskil maak.
Terug na bo
BELANGRIKE DATUMS
Brons Borge
.png)
.png)
Milmar IT
Beth Herstelwerke
Novon Protecta
Nominasies
2 - 22 November 2026
Stemtydperk
11 - 22 Januarie 2027
Gala Aand
19 Februarie 2027
.png)

.png)
.png)
Silwer Borge
Maluti FM-omroeper van die Jaar
Nomineer
Katagorie Beskrywing
’n Spesiale erkenning vir ’n Maluti FM omroeper wat gedurende die jaar ’n besondere bydrae tot die stasie en sy luisteraars gelewer het.
21
Maluti FM-program van die Jaar
Nomineer
Katagorie Beskrywing
’n Spesiale erkenning vir ’n Maluti FM program wat uitgestaan het en ’n besondere impak op luisteraars en die gemeenskap gehad het.
22
NGO / Christelike Instansie van die Jaar
Nomineer
WIE KWALIFISEER?
Enige nie-winsgewende organisasie, gemeenskapsorganisasie, bediening, kerk of Christelike instansie wat ’n betekenisvolle diens aan die gemeenskap lewer, met besondere fokus op gemeenskapsontwikkeling, hulpverlening, omgee en ondersteuning van mense in nood.
23
Spesiale Toekennings
Motorhandelaar van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Hierdie kategorie is oop vir enige persoon, besigheid of organisasie wat binne die motorbedryf werksaam is, insluitend motorhandelaars, voertuigverkope, motoronderdele, motorwerktuigkundiges, paneelkloppers, bande- en wielondernemings, motor-elektrisiëns, motorwasserye en ander verwante motorondernemings.
01
Prokureur van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Hierdie kategorie is oop vir praktiserende prokureurs en regsprofessionele persone wat hul dienste aan die gemeenskap lewer.
02
Stalletjiehouer van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Enige persoon wat ’n stalletjie, informele onderneming of klein handelsbesigheid bedryf, byvoorbeeld by markte, feeste, sportdae, gemeenskapsgeleenthede of vanuit ’n vaste of mobiele stalletjie.
03
Sportvrou van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Enige vroulike sportpersoon bo die ouderdom van 18 jaar wat op individuele of spanvlak aan sport deelneem en besondere prestasies gedurende die jaar behaal het. Geen skoolleerder sal vir hierdie kategorieë in aanmerking geneem word nie.
04
Sportman van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Enige manlike sportpersoon bo die ouderdom van 18 jaar wat op individuele of spanvlak aan sport deelneem en besondere prestasies gedurende die jaar behaal het. Geen skoolleerder sal vir hierdie kategorieë in aanmerking geneem word nie.
05
Besigheidsman van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Enige manlike besigheidseienaar, entrepreneur of sakeman wat ’n aktiewe onderneming bedryf en ’n betekenisvolle bydrae tot die plaaslike ekonomie en gemeenskap lewer.
06
Besigheidsvrou van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Enige vroulike besigheidseienaar, entrepreneur of sakevrou wat ’n aktiewe onderneming bedryf en ’n betekenisvolle bydrae tot die plaaslike ekonomie en gemeenskap lewer.
07
Onderneming van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Enige klein, medium of groot onderneming wat binne die gemeenskap werksaam is. Die kategorie sluit ondernemings uit enige bedryf in wat uitstekende diens, groei, innovasie, werkskepping of gemeenskapsbetrokkenheid toon.
08
Mediese Organisasie van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Enige mediese praktyk, gesondheidsorganisasie of onderneming binne die gesondheidsbedryf, insluitend dokters, tandartse, apteke, fisioterapeute, verpleegdienste, mediese sentrums en ander gesondheidsverwante dienste.
09
Onderwyser / Onderwyseres van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Enige onderwyser of onderwyseres wat by ’n skool of ander erkende opvoedkundige instelling werksaam is en ’n besondere bydrae tot die ontwikkeling en opvoeding van leerders lewer.
10
Sportklub van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Enige aktiewe sportklub in die gemeenskap, ongeag die sportsoort. Dit sluit onder andere rugby-, sokker-, netbal-, atletiek-, krieket-, gholf-, tennis- en ander sportklubs in.
11
Sekuriteitsfirma van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Enige sekuriteitsmaatskappy of geregistreerde sekuriteitsdiens wat veiligheidsdienste aan individue, besighede of die gemeenskap lewer. Dit kan onder andere gewapende reaksie, patrolliedienste, sekuriteitswagte, monitering en toegangsbeheer insluit.
12
Skoonheidsondernemings
Katagorie Beskrywing
Enige persoon, onderneming of professionele persoon wat binne die skoonheids- en persoonlike versorgingsbedryf werksaam is. Dit sluit onder andere haarkappers, naeltegnikuste, masseuses, skoonheidsterapeute, wimper- en wenkbrouspesialiste, grimeerkunstenaars, spa’s en ander skoonheidsdienste in.
13
Spysenierimgsonderneming
Katagorie Beskrywing
Enige restaurant, eetplek, koffiewinkel of voedselonderneming wat ‘sit down’ of wegneemetes aan die publiek bied. Die fokus is op diens, kwaliteit, kliënte ervaring en bydrae tot die plaaslike voedsel- en gasvryheidsbedryf.
14
Hardeware & Boubedryf Onderneming van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Enige onderneming of persoon wat binne die hardeware-, bou-, konstruksie-, instandhoudings- en huisverbeteringsbedryf werksaam is. Dit sluit onder andere hardewarewinkels, boumateriaalverskaffers, bouers, kontrakteurs, loodgieters (plumbers), elektrisiëns, skrynwerkers, messelaars, dakdekkers, verf- en versieringsondernemings, teël- en vloerspesialiste, asook ander gekwalifiseerde of professionele vakmanne en ondernemings in wat dienste of produkte aan die publiek lewer.
15
Kuns, Kultuur & Vermaak van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Hierdie kategorie is oop vir individue, groepe of ondernemings wat binne die kuns-, kultuur- en vermaaklikheidsbedryf werksaam is. Dit sluit onder andere musikante, sangers, kunstenaars, dansers, akteurs, fotograwe, kunstenaarsgroepe, verhoogkunstenaars, DJ’s, vervaardigers en ander kreatiewe persone in.
16
Lewendehawe & Diereversorging onderneming van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Enige persoon, boerdery, onderneming of organisasie wat binne die lewendehawe- en diereversorgingsektor werksaam is. Dit sluit onder andere vee-, skaap-, bees- en pluimveeboerdery, asook ander vorme van lewendehaweproduksie, in. Die kategorie sluit verder veeartse, dieregesondheidsdienste, dierevoeding, vee-medisyne, dierebehuising en -hantering, genetika en teeldienste, asook ondernemings wat produkte en dienste vir die versorging, gesondheid en welstand van diere lewer, in. Die kategorie sluit ook enige onderneming of persoon in wat ’n betekenisvolle bydrae tot die produksie, versorging, gesondheid en volhoubaarheid van lewendehawe en pluimvee lewer.
17
landbou-insette van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Enige onderneming, persoon, besigheid of organisasie wat landbou-insette, produkte of ondersteunende oplossings aan produsente en die landbousektor verskaf. Dit sluit onder andere saad, kunsmis, grondverbeteringsprodukte, gewasbeskermingsmiddels, landbouchemikalieë, biologiese produkte, besproeiingsprodukte en ander insette wat tot die produksie, groei en opbrengs van gewasse en landbouprodukte bydra, in. Die kategorie sluit ook landboudienste en ondernemings in wat produsente ondersteun met produkte, tegnologie of kundigheid wat direk met landbouproduksie verband hou.
18
Meganisasie onderneming van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Enige onderneming, persoon, besigheid of organisasie wat landboumasjinerie, meganisasie, toerusting en tegnologiese oplossings aan die landbousektor verskaf. Dit sluit onder andere trekkers, stropers, implemente, sleepwaens, voer- en hanteringstoerusting, besproeiings- en meganiese toerusting, presisieboerderytegnologie, asook die verkoop, verhuring, instandhouding, herstel en ondersteuning van landboumasjinerie en -toerusting, in. Die kategorie sluit ondernemings in wat deur meganisasie en tegnologie ’n betekenisvolle bydrae tot die doeltreffendheid en produktiwiteit van landbou lewer.
19
Finansiële & Versekeringsonderneming van die Jaar
Katagorie Beskrywing
Enige onderneming, persoon of organisasie wat finansiële, versekerings- of verwante ondersteuningsdienste lewer. Dit sluit onder andere banke, finansieringsinstellings, versekeringsmaatskappye, makelaars, finansiële adviseurs en ondernemings wat finansiële beplanning, krediet, beleggings, risikobestuur en batebeskerming bied. Die kategorie erken ondernemings wat deur betroubare finansiële oplossings en professionele diens ’n positiewe bydrae tot die groei en volhoubaarheid van hul kliënte en die landbousektor lewer.
20
VIND DIE REGTE TOEKENNING
NOMINEER
U kan verskillende ondernemings en persone onder elke kategorie nomineer.
Indien u genomineer word sal u voor / op 4 Desember 2026 skriftelik in kennis gestel word.
ONS BORGE




Maluti FM Hartklop van die Gemeenskap Toekennings
Vier die mense, besighede en organisasies wat ’n verskil in ons gemeenskap maak. Kies ’n kategorie en vertel ons wie erkenning verdien.
23
TOEKENNINGS
IN TOTAAL
20
HOOF-
KATEGORIEË
3
SPESIALE
TOEKENNINGS